Wildtuingids

SKU: EFIND03
Wildtuingids, 'n publikasie vol lieflike illustrasies, identifiseer al die mees algemene grassoorte, bome, soogdiere en voels in Kruger.
Out of Stock
Array

Wildtuingids, 'n publikasie vol lieflike illustrasies, identifiseer al die mees algemene grassoorte, bome, soogdiere en voels in Kruger. Elkeen verwys ook terug na die Kruger- en Ekosone-kaarte (wees op die uitkyk daarvoor). Hierdie verwysings help die leser om die onderskeie spesies op te spoor en te identifiseer. 'n Gedetailleerde geskiedenisafdeling open boonop die deur na die verlede van die Nasionale Park. Met hierdie publikasie kan jou volgende reis deur Kruger jou beste wees.

Parameters of Book: Book
Sub-title:
Author: Jacana Maps
ISBN: 9781919931996
E-book ISBN:
Size (mm): 295x210mm
Pages: 44pp
format: Paperback
Colour: Full Colour
Rights: World
Language: Afrikaans
Publication Date: 2008-01-01
Availability In Stock