Home arrow Blog arrow General Books arrow Children / Young Adults arrow Ontdek Ons Provinsies
 
Ontdek Ons Provinsies
 
Price: R1 710.00

Parameters of Category: Book
Sub-title:
Author: Mike Cadman
ISBN:
EAN 13: 978-1-77009-742-1
Size (mm): 233x192
Pages: 72pp per book
Format: Hardcover
Colour: Black & White
Rights: World
   



 
 
Summary

In ’n poging om Suid-Afrikaners se kennis uit te brei oor kritieke aspekte
van die geografie, geskiedenis, omgewing, toerisme, ekonomie en kultuur
van die land is ’n reeks boeke met die titel Ontdek ons Provinsies,
ontwikkel.


Die reeks dek elk van die nege provinsies, is propvol interessante en
deurslaggewende inligting oor die mense, diere, plante en plekke waaruit
hierdie wonderlike land saamgestel is, en word op ’n uiters toeganklike
wyse aangebied. Benewens die honderde interessante feite bevat elke
boek gedetailleerde kaarte, kleurfoto’s en pragtige illustrasies.


Die reeks is gemik op skoliere en lesers met ’n medium geletterdheidsvlak
maar bevat ook riglyne vir fasiliteerders oor hoe om die inligting ten beste
te gebruik om leerders te help met hulle leeswerk en om die kennis wat
hulle inwin, toe te pas. Daar is ook ’n afdeling met aktiwiteite wat prettige
raaisels en blokkiesraaisels bevat oor die inligting wat in elke boek
verskaf word, en ’n lys met webwerwe en naslaanbronne vir lesers wat op
hulle eie verdere navorsing wil onderneem.
Die hele stel is ook beskikbaar in ’n handige houer.


 
 
 

You may also be interested in this/these product(s):

Youth Day June 16
Youth Day June 16
R190.00
Exploring Life Grade 9 Learners Book
Exploring Life Grade 9 Learners Book
R83.33
Exploring Our Biomes (Boxed Set)
Exploring Our Biomes (Boxed Set)
R1 000.00
more categories

Exploring South Africa Series (9)